wat dink jy van transformasie (kwota's) in Suid-Afrikaanse sport?
Dis iets wat ons almal raak en baie emosioneel is vir Suid-Afrikaaners in sport is dit kwota's in die lewe regstellende aksie....
rubbish
96% (417)
noodsaaklik
4% (16)
Total votes
100% (433)
Comments (15)
carina va langebaan(Thursday, 15 July 2010)
x dink is kak cool
wimpie rudolph(Friday, 1 August 2008)
dit help nie almal baklei teen dit nie dit moet gebeur hahahahahahahah
Stella Bezuidenhout(Friday, 11 July 2008)
Ek sien dit so. Help my as ek verkeerd is!As daar iemand is in die wereld wat perfecte rugby of enige sport kan speel. Laat weet my!! Elke persoon het seker n kaans in die lewe om sukses te behaal in die sport wat hy speel en geniet. Mense moet ophou om te kritiseer en sport geniet. ek raak ook maar kwaad as iemand in n span is wat nie daar hoord nie!! Dinge gaan nie regtig verander nie, solank daar rassisme in ons land se sport is. SO WELCOME IN SOUTH-AFRICA!
adele(Thursday, 29 May 2008)
Net soos alles in die lewe, moet goed genoeg wees. Indien nie laat jy eintlik die land in die steek as jy in n plek speel van iemand wat better is.
Bierpens(Tuesday, 27 May 2008)
Ek is jammer maar as ek in 'n span plek kry omdat ek wit is ... sal ek liewer nie in daai span wil speel nie.. So verwag ek dat die mense wat in my span is die beste keuse is van die spelers wat opgedaag het vir die oeffening... As ek nie goed genoeg is nie beteken dit ek moet harder oefen.
Rip(Friday, 14 March 2008)
Ek het nie 'n probleem as 'n die job kan doen solank hy hom BETER doen as die ou wat hy vervang.
Lize(Wednesday, 27 February 2008)
Ek is so gatvol daarvoor dat alles in ons land oor 'kleur' gaan. Die enigste goeie ding wat in 2007 in SA gebeur het was die rugby wat ons manne gewen het! Dit was ten minste iets positiefs te midde van al die 'duisternis'. Hulle gun ons niks!
Dewson(Saturday, 1 December 2007)
As daar 14k rooies uit 'n nas. bevolking van 1m tiddleywinks speel en 1k uit 14m groenes dan moet die span bestaan uit 14 rooies en 1 groene, nie 1 rooie en 14 groenes nie - en dis hoog tyd dat die owerhede dit besef! Dan het ons 'n indeling volgens sportsoort en elke nasie kry darem sy kans by sy eie gunsteling.
Fanie van Zyl(Wednesday, 17 October 2007)
Miskien moet hulle affirmative action toelaat vir die wittes dat ons ons getalle kan opstoot. Miskien moet die regering toelaes aan alle wittes betaal sodat ons weer kan terugkeer na groeter gesinne. Dan sal jy eers 'n 'demokrasie' kry. Dan kan ons transformeer galore.
Elza vw(Wednesday, 19 September 2007)
Kies almal op meriete ten minste weet die speler hy is daar omdat hy goed is nie omdat sy kleur reg is nie
SP(Wednesday, 12 September 2007)
Ek sien nie dat die sokker "transformeer" nie.... En ook nie dat die kwotas regverdig is in sokker nie... hoekom dan die rugby verander?
Machiel(Monday, 27 August 2007)
Ek dink dis goed om te transformeer. Transformeer na die verhouding op die paviljoene!!!
JB(Tuesday, 14 August 2007)
Dis rasisme van die regering se kant af
je(Wednesday, 8 August 2007)
nada esses gajos deviam era ir levar todos no
Cobus vc(Wednesday, 8 August 2007)
Ek dink dit is moontlik strategie om witman se sport te dood en stadiums in hande te kry. As niemand rugby gaan kyk nie, kan sokker oorneem. Use it or Loose it??
wat dink jy van transformasie (kwota's) in Suid-Afrikaanse sport?